Henrick Barentze van der Zee
M, #6528, b. circa 1630, d. between 23 February 1672 and 1674
PropertySkuldbrief* | On 20 January 1672, Henrick Barentze van der Zee executed a skuldbrief or acknowledgment of debt in the sum of f 1 000 in favour of Jeronimus Cruse, which he promised to repay within a year. As surety he offered his house on the corner of Olifant street, all his other possessions, fixed or otherwise, his unnamed slaves, animals and himself.5 |
Will* | On 23 February 1673 Henrick Barentze van der Zee and Jannetje Ferdinandus, both ill and confined to bed, executed a will in which they each designated their surviving spouse as beneficiary in their estate. If Hendrick died first, Jannetje would send f 600 Hollandse waarde to his father Barent Hendricksz:, the mayor of the island Ommeland ([Ameland]. If Jannetje predeceased Hendrick, he would give each of her underage sons from her first marriage, Joannes Appel and Ferdinandùs Appel, half of f 1 000 Hollandse waarde as their mother's portion. It was also their supreme will and wish that if either died first or returned to Patria Hendrick's slave, Simon van Angola, was to be emancipated, however this would only come into effect after three further years of slaving for his surviving owner. The record does not reflect whether or not this ever happened.1 |
Names in the record, in publications, etc. | 23 February 1673, the name of Henrick was written in the record as Hendrick Barents van der Zee.6 |
Vrijbriewen and Burgher Status | On 31 January 1658, Henrick Barentze van der Zee was granted a vrijbrief or letter of freedom which released him from his contractual obligations to the VOC and accorded him the status of vrijburgher or free burgher. He was recorded as a sailor.8 |
Slave Transactions | On 12 December 1670 Simon van Angola and Gerrit van Bengale were sold by Coenraad Urbanus to Jochem Marquart and Henrick Barentze van der Zee, in a complex transaction of f 5000, payable in two instalments, which included his house, outbuildings, erf on the corner of Olifantstraat, household goods, kisten en kasten fixed to the house, as well as 143 halfbreed ooihamels en ramskape. The slaves are described as 'een Angoolse Caffer’ Sijmon en die ander ‘een Indiaan’ genaamt Gerrit.9 On 16 January 1671 in a complex agreement that appeared to end a partnership, Simon van Angola and Gerrit van Bengale became the property of Henrick Barentze van der Zee who acquired them from Jochem Marquart, along with all the possessions they previously owned together. These included a house on the corner of Olifant Street with contents, fixed and unfixed, including kists and cupboards, the two slaves and 200 sheep; the Saldanha vessel d'Bruijd with its sails and oil drums; a garden in Table Valley; and a second garden and erf in Table Valley. Marquart remained responsible for an acknowledgement of debt to the Diakonie of f 500, while Barentsz: offered an acknowledgement of debt in the amount of f 2 900. Hattingh describes this as partnership agreement but his transcription appears to contradict this — rather the transactions seemed to be a dissolution of the partnership.10 On 13 February 1671 Anthoniij van Angola was sold by Jochem Marquart and Henrick Barentze van der Zee to Wynand Leendertsz Bezuidenhout, in a transaction numbered T114. Also sold was the property, equipment, grain and animals bought days earlier by Marquart. The price paid was 3,500 guilders - of which f 1 200 was paid immediately and an acknowledge of debt of f 2 300 for the balance.11,12,13 |
Citations
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse notariële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (II), Die tweede Dekade 1671-1680", Kronos (Die notariële stukke II) 15 (1999): 23.2.1673 CTD 6, p. 5
Die eersame Hendrick Barents van der Zee, burger alhier en gebore te Zuerwaerden, en die eerbare Jannetje Geeraerts van Cortrijck, sy huisvrou, beide siek en bedlêend dog by hul verstand [maak hul testament] en wys die langslewende as testateur aan van al hulle besittings. As hy, sonder wettige erfgename by haar, eerste te sterwe kom, sal sy uit hul gesamentlike boedel ‘n legaat aan sy vader Barent Hendricksz, burgermeester op die eiland Ommeland, ter waarde van f 600 Hollandse waarde, as sy vaderserfporsie bemaak. As sy eerste te sterwe kom sonder dat daar kinders by hom in hul tweede huwelik verwek is, sal hy aan haar twee onmondige seuns uit haar eerste huwelik, Joannes en Ferdinandus Appel, elk die helfte van die som van f 1 000 Hollandse waarde, as hul moedersgedeelte uitkeer. Beide sal aan die Diakonie van die armes die som van f 50, Indiese waarde, uitkeer. Ook is dit hul uiterste wil en begeerte ingeval die testateur eerste te sterwe kom of na die vaderland vertrek een van sy lyfeie, Sijmon van Angola, vrygestel sal word dog haar vir nog drie jaar dien alvorens vry te wees. As sy eerste te sterwe kom, beloof hy om die slaaf ook vry te stel.. Hereinafter cited as "Die notariële stukke II."
- [S392] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Mar), 1665-1695: Den 7 Juli
Henrick Barentze vander Zee jongh-man van Leeuwaarden met Jannetje Geraardts van Kortrijck weduwe van den borger Joris jansz zal., transcribed by Richard Ball, Norfolk, England, (May 2006), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/. Hereinafter cited as Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Mar).
- [S392] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Mar): [Den 7 Juli 1672] Henrick Barentze van der Zee jongh-man van Leeuwaarden met Jannetje Geraardts van Kortrijck weduwe van den borger Joris jansz zal., May 2006, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/
- [S788] Webpage Tanap (http://databases.tanap.net/) "Reference code: C. 9, pp. 48-49.
Woensdagh UH. December anno 1675.
...d' weduwe Jannetje Ferdinandus..."
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 20.1.1672 CTD 5, p. 144
Hendrick Barents, burger, erken dat hy aan Jeronimus Cruse, sersant alhier, die som van f 1 000, wat hy van hom geleen het, skuld. Hy beloof om dit oor ‘n jaar weer te betaal en bied as sekuriteit aan sy huis en erf op die hoek van Olifantstraat, al sy ander goedere, roerende en onroerende, slawe, diere en eie persoon. [Die name van die slawe is nie vermeld nie.]
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 23.2.1673 CTD 6, p. 5
Die eersame Hendrick Barents van der Zee...
- [S647] Precis of the archives of the Cape of Good Hope, Letters Despatched 1652-1662 to which are added land grants, attestations, Journal of voyage to Tristan da Cunha, names of freemen, &c. Vol III, H.C.V. Leibrandt; (Cape Town, South Africa: W.A. Richards & Sons, Government Printers, 1900), p.294. Jan Jansz:, of Amsterdam, Gerrit Hermansz:, of Deventer, and Thomas Clmstoffel Mulder — owners of the Saldanha trade for burning oil, fishing, &c.
Cornelis Comelisz:, of Rotterdam, Bartholomeus Borns, of Woerden and Hendriok Barentsz: of Leeuwaerden, in their service.. Hereinafter cited as Precis of the archives of the Cape of Good Hope.
- [S647] Precis of the archives of the Cape of Good Hope, p.266. As above to:- Hendrick Barentsz: [van der Zee], of Leeuwaerden, sailor, d.d. 31st January, 1658.
- [S853] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)", Kronos - Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670) 15 (1988): 12.12.1670 T95 T 120 en T 127 CTD 4, p.157
Coenraad Urbanus, vryburger, verkoop aan Jochum Marquart van Gorcum en Hendrik Barendtsz van Leeuwaerden, vryburgers in vennootskap, sy huis, byhuise en erf op die hoek van Olifantstraat; suid daarvan is die Kompanjie se koringmeule en die tuin van die asryers, noord die weduwee van Jan Israels, wes die onbeboude erwe na Leeuberg en oos die straat van Fortsplein, volgens die erfbrief van 20 September 1660 met die huisraad, ‘kisten en kasten’ en wat voorts aan die huis ‘nagelvast’ is asook twee slawe, die een ‘een Angoolse Caffer’ Sijmon en die ander ‘een Indiaan’ genaamt Gerrit benewens 143 halfslag ooihamels en ramskape, saam vir f 5000 in twee termyne betaalbaar. Op dieselfde dag teken die twee kopers ‘n skuldbrief vir die bedrag ten gunste van Coenraad Urbanus van Altenbergh maar noem nie weer die name van die slawe nie. Hulle sluit egter ook nog ‘n tuin (T 97), groot 259 roede 10 voet, in Tafelvallei gelee, hierby in. p.172.). Hereinafter cited as "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)."
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 16.1.1671 TI20 TI46 en TI27 CTD 5, p. 83
Jochem Marquart van Gorcum en Hendrik Barentsz van Leuwaerden, beide ingesetenes [van die Kaap], verklaar dat hulle op 1 Desember 1670 in vennootskap getree het, soos op 8 Augustus 1670 ‘in der minne’ mondeling ooreengekom maar waarvan weens allerlei voorvalle nog niks skriftelik opgestel is nie, met die verstandhouding dat hulle gesamentlik die wins en verlies besit wat God die Here hul in hul arbeid en onderneming mag toebedeel, naamlik dat Hendrick Barentsz van 8 Augustus af alles aanvaar wat hulle tot op datum in vennootskap besit het. Jochem Marquart dra dus al die besittinge waarvan hy die helfte besit het aan Hendrick Baretsz [sic] oor:
Eerstens die helfte van die huis op die hoek van Olifantstraat, groot 140 X 58 rynlandse voete, suid [daarvan] is die Kompanjie se koringmeule, noord die huis van J. Valkenrijk, wes die onbeboude erwe na Leeuwenberg, oos voor aan die straat van “‘t Fortspleijn,” volgens die erfbrief van 20 September 1660 en die oordrag van Coenraad Urbanus op 12 Desember 1670 wat hulle gesamentlik aanvaar het; waarby hy nog voeg sy geregtelike helfte van al die huisraad, kiste en kaste en wat nog alles aan die huis en erf ‘aerd en nagelvast is;’ asook twee slawe, ‘die een genaamt Sijmon een Angoolse caffer, d’ ander gen[aam]t Gerrit een Indean’ saam met 200 uitgesoekte skape deurmekaar;
Tweedens, ook die geregtelike helfte van die vaartuig genaamd d’Bruijd, groot omtrent 8 of 9 laste met al sy seile en die traanketels wat hulle saam op 27 Februarie 1670 van Willem Joosten en Bartholomeus Borns gekoop het;
Derdens, die geregtelike helfte van die tuin in Tafelvallei wes van die fort, groot 247 [vk] roede 5 [vk] voete, noord [daarvan] is die onbeboude land na die seekant, suid die tuin van die Kompanjie, wes die land na Leeuwenbergen ten ooste die pad of in gang van die Kompanjie se tuin volgens die erfbrief van 15 Oktober 1659 wat hulle op 12 Desember 1670 van Coenraad Urbanus oorgeneem het;
Vierdens, die geregtelike helfte van die tuin en erf geleë in die Tafelvallei, groot 1 morg 361 [vk] roede, noordoos is die Kompanjie se nuut beginne fort, suidoos is Windberg, suidwes op na Tafelberg en noordwes is Leeuwenberg volgens die erfbrief van 18 Junie 1669 en die oordrag van Matthijs Coijmans op 10 Julie 1670. Alles word oorgedra behalwe die f 500 wat hulle gesamentlik nog aan die Diakonie vir ‘n jaar skuld wat Marquart vir sy rekening neem, en ‘n skuldbrief wat hy vir f 2 900 wat hy as betaling aanbied.
16.1.1672 CTD 5. p. 157
Hendrick Barentsen van Leeuwaerden, burger en ingesetene alhier, erken dat hy aan Jochum Marquart van Gorcum, medeburger alhier en sy gewese ‘compagnon’, die bedrag van f 2 900 skuld, spruitende uit die koop van die geregtelike helfte van die huis en erf geleë op die hoek van Olifantstraat, inbegrepe al die huisraad, twee slawe [Simon van Angola en Gerrit ‘die Indiaann’] en nog twee honderd ‘gesorteerde skape en die helfte van alles wat aan die woning ‘aerdt naelvast’ is en daar toe behoort soos vandag aan hom wetlik oorgedra is; asook die geregtelike helfte van die vaartuig de Bruijd met sy seile en alles wat tot die vissery en traanbrandery behoort; en die geregtelike helfte van twee tuine in Tafelvallei waarvan die oordrag vandag aan hom oorhandig is. Beloof hy aanspreeklikheid te neem vir alles en te betaal, asook die f 500 aan die Diakonie alhier met een jaar se rente teen 6% asook die f 2 900 in drie paaiemente, die eerste f 600 gedurende 1672 wanneer die Bataviese retoervloot die rede verlaat en die resterende f 2 300 die daaropvolgende twee jaar op dieselfde tyd, telkens f 150. Daarvoor verpand hy al sy besittings, veral dit wat vandag aan hom oorgedra is en sy persoon.
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): Böeseken meld dan wel T 114, gedateer 13.2.1671, toe Marquaert en Barents dieselfde eiendom met Anthonij van Angola inkluis, aan Wynant Leenders verkoop het. Sy laat egter na om te meld dat die koopsom toe ook 3 500 gulde was. Sonder om hierdie transaksie ten volle te volg kan daar ook nie tred gehou word met die lot van die twee betrokke slawe nie.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings."
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p.128: 13.2.1671, V, pp. 55-56 (T.1l4): Anthoni from Angola, sold together with farm and other possessions by Jochum Marquart and Hendrik Barents to Wijnant Leendertsz. This farm bordered on "'s Comps. lusthuijs Rustenburgh".. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 13.2.1671 T 114 CTD 5, p. 55
Jochum Marquart [Marquaert) van Gorcum en Hendrick Barentsz [Baerensen] van Leeuwaerden, vryburgers en vennote, verkoop aan Wijnant Leendertsz, mede burger, ‘n woonhuis, stalle en erf met die daarby behorende landerye, groot 27 morge 28 [vk] roede, volgens die erfbrief van 5 Janua rie 1660 geleë agter die Windberg by die Kompanjie se ‘lusthuijs’ Rustenburgh aan die groot pas tussen Tafel- en ‘baai Falso’ aan die westelike kant van die rivier Liesbeecq. Ooswaarts [daarvan) is die Kaapse Tafel- en ander gebergtes, weswaarts die ‘over gebergte van Africa,’ noordwaarts Jacob Rosendael se land en suidwaarts die Kompanjie se boord, tuin en huis. Hy voeg tot die koop by: 22 trekosse, een merrie met vul, een slaaf genaamd Anthoni van Angola asook al die graan wat nog nie gedors is nie en wat reeds gedors is, 2 waens, 2 ploeë, 2 êe en gereedskap vir ° [f ?] 3 500 waarvan f 1 200 hiermee en f 2 300 met ‘n skuld brief betaal word.
[In die skuldbrief, ter waarde van f 1 200 ten gunste van die Diakonie, word die slaaf nie vermeld nie.).
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 16.1.1672 CTD 5. p. 157.
[Op 17.2.1672 (p. 166) verkoop Barentsen die boot en traanbranders aan Jurriaen Cornelissen van Dronthem, Willem Cornelisz van Ijlpendam en Arnoldus Willemsz van Wesell, almal ‘Saldanhavaerders alhier’ vir ‘n skuldbrief van f 550. Van die slawe word nou geen melding gemaak nie.]