Josing van de Caep1
F, #16865, b. between February 1700 and March 1700
Birth* | Josing van de Caep was born between February 1700 and March 1700 in de Caep de Goede Hoop, she was said to be 7 months old on 20 October 1770.2 |
Names in the record, in publications, etc. | On 20 October 1700 Josing was incorrectly named in the record as (an unknown value.)1,2 |
Citations
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): … Soho wat Sobo moet wees en Tosing wat eintlik Josing moet wees.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings."
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p. 194.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
- [S432] Robert C-H Shell compiler, Changing Hands, A calendar of bondage in southern Africa, 1550 to 1888, CD-ROM; ISBN 1-86918-063-1; (Cape Town: Ancestry24, September 2007). Hereinafter cited as Changing Hands.
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "Foute en regstellings", Op die laaste twee bladsye van die addendum, pp. 193 en 194, vind ‘n mens die volgende twee opsommings:
…
“20.10.1700: Lijsbeth from Malabar (24/35) liberated, together with her four children, Soho (7), Sophia (4), Abigael (3) and Tosing (7 months)”.
…
Die weergawe van die tweede akte is eweneens misleidend. Dat Lijsbeth van Malabar en haar vier kinders inderdaad deur Olof Bergh verkoop word en wel aan die vryswart Reva van Macassar vir die bedrag van 200 Rds. sal ‘n mens nou nie uit die addendum se enkele reels aflei nie. Die voorwaarde was ook dat die koper in die toekoms geeneen van hulle weer sal verkoop, skenk of op welke wyse ookal van ontslae sal raak nie behalwe om hulle vry te stel. Dit is laasgenoemde gedagte wat toe deur die transkribeerder aangegrup is om as die vernaamste aspek voor te hou. Boonop is twee van die kinders se name verkeerd afgeskruf, nl. Soho wat Sobo moet wees en Tosing wat eintlik Josing moet wees.