Isaac le Roux1
M, #14804, b. 1615, d. 1687
Citations
- [S715] Jean le Roux, "Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders", Capensis (Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders) 1/2002 (January 2002): Isaac (1615 - 1686) se seun Jean (1666 - 1711) en Pierre se seun Gabriel (1669 - 1711) groei dus saam as broers op te Pommegorge.. Hereinafter cited as "Le Roux stamvaders". This source is supplemented by the Stamouers section on the Le Roux Familiebond website at: https://sites.google.com/site/lerouxfamiliebond/stamouers.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Isaac en Pierre was neefs, seuns van die broers Estienne, gebore 1588, en Jean le Roux (1592-1668) onderskeidelik. Albei is gebore op die plaas Pommegorge waarvan Estienne later eienaar geword het, terwyl Jean 'n suksesvolle Protestantse sakeman op Blois onder beskerming van Gaston (1608-1660), Hertog van Blois, was. (Die inligting is verstrek deur Maurice Guillot in 1997).
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Isaac (1615 - 1686) se seun Jean (1666 - 1711) en Pierre se seun Gabriel (1669 - 1711) groei dus saam as broers op te Pommegorge.
Jean le Roux is gebore op 16 Nov 1666 op die plaas Pommegorge naby Mer in die Orleanais, Frankryk, as seun van Isaac le Roux, eienaar van Pommegorge (1615-1687) en Jeanne Bourdon (1634-1672).
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Dit gaan nog goed met die familie tot die dood van oupa Jean (1593 - 1668), 'n welvarende linnehandelaar, maar in 1672 verloor Pierre (1623 - 1682) sy pos as hoofamptenaar (Maire) van die klein dorpie Cour - Cheverney en keer terug na Pommegorge om sy neef, die wewenaar Isaac le Roux, met die boerdery te help. Isaac (1615 - 1686) se seun Jean (1666 - 1711) en Pierre se seun Gabriel (1669 - 1711) groei dus saam as broers op te Pommegorge. Alle aanduidings is dat Isaac na Pierre se dood met laasgenoemde se weduwee trou.