Jeanne Bourdon1
F, #14805, b. 1634, d. 1672
Citations
- [S715] Jean le Roux, "Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders", Capensis (Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders) 1/2002 (January 2002): Isaac (1615 - 1686) se seun Jean (1666 - 1711) en Pierre se seun Gabriel (1669 - 1711) groei dus saam as broers op te Pommegorge.
Jean le Roux is gebore op 16 Nov 1666 op die plaas Pommegorge naby Mer in die Orleanais, Frankryk, as seun van Isaac le Roux, eienaar van Pommegorge (1615-1687) en Jeanne Bourdon (1634-1672).. Hereinafter cited as "Le Roux stamvaders". This source is supplemented by the Stamouers section on the Le Roux Familiebond website at: https://sites.google.com/site/lerouxfamiliebond/stamouers.