Last Edited | 17/12/2012 |
Birth* | Anne Bourdon was born in 1639 in Mer, France.1 |
Marriage* | She married Pierre le Roux, son of Jean le Roux and Jeanne Chauffourt, circa 1660 France.2 |
Marriage-Candidate* | She and Isaac le Roux may have been married after 1682 Mer.3 |
Family | Pierre le Roux b. 1623, d. 1682 |
Children |
|
Citations
- [S715] Jean le Roux, "Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders", Capensis (Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders) 1/2002 (January 2002): Die ouers van Gabriel le Roux se moeder Anne Bourdon was Gabriel Bourdon (1604 - 1680) en Esther Avice van Mer. Daniel Bourdon en Elisabeth Rouze was wel doopvoogde vir Anne se oudste seun Daniel in 1661.
Die volgende doopinskrywings van Gabriel Bourdon en Esther Avice se kinders is in Mer opgespoor :- Gabriel (1630); Francoise (1631); Daniel en Jacques ( tweeling 1633). Dan was daar nog Anne, Esther en Louis x 1673 Esperance Corbeau.. Hereinafter cited as "Le Roux stamvaders". This source is supplemented by the Stamouers section on the Le Roux Familiebond website at: https://sites.google.com/site/lerouxfamiliebond/stamouers. - [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Doopseëls van hul vader Pierre le Roux (1632 [1623] - 1682) en sy ouer broers Jean (1617 - 1720) en Isaac (1620).
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Dit gaan nog goed met die familie tot die dood van oupa Jean (1593 - 1668), 'n welvarende linnehandelaar, maar in 1672 verloor Pierre (1623 - 1682) sy pos as hoofamptenaar (Maire) van die klein dorpie Cour - Cheverney en keer terug na Pommegorge om sy neef, die wewenaar Isaac le Roux, met die boerdery te help. Isaac (1615 - 1686) se seun Jean (1666 - 1711) en Pierre se seun Gabriel (1669 - 1711) groei dus saam as broers op te Pommegorge. Alle aanduidings is dat Isaac na Pierre se dood met laasgenoemde se weduwee trou.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Doopseëls van Gabriel le Roux (1669) en sy ouer broer Daniel (1661), albei gedoop te Blois.
Gabriel le Roux is gebore op 25 Jul 1669 te Blois in die Orleanais, Frankryk vir Pierre le Roux (1623-1682) en Anne Bourdon, gebore 1639. - [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Gabriel le Roux is gebore op 25 Jul 1669 te Blois in die Orleanais, Frankryk vir Pierre le Roux (1623-1682) en Anne Bourdon, gebore 1639.