Pierre le Roux1
M, #8482, b. 1623, d. 1682
Citations
- [S715] Jean le Roux, "Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders", Capensis (Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders) 1/2002 (January 2002): Doopseëls van hul vader Pierre le Roux (1632 [1623] - 1682) en sy ouer broers Jean (1617 - 1720) en Isaac (1620).. Hereinafter cited as "Le Roux stamvaders". This source is supplemented by the Stamouers section on the Le Roux Familiebond website at: https://sites.google.com/site/lerouxfamiliebond/stamouers.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Huweliksertifikaat van Gabriel se oupa Jean le Roux (1593 - 1668) met Jeanne Chauffourt in 1615. Daarop kom ook die name van die bruidspaar se ouers voor. Jean se ouers was Jehan le Roux, Sieur van Pommegorge naby Mer en Marie Dutens. Jeanne was die dogter van Jacques Chauffourt en Jehanne Jouallier.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Gabriel le Roux is gebore op 25 Jul 1669 te Blois in die Orleanais, Frankryk vir Pierre le Roux (1623-1682) en Anne Bourdon, gebore 1639.
- [S154] Pieter Coertzen, The Huguenots of South Africa 1688-1988 (28 Wale Street, Cape Town: Tafelberg Publishers Limited, 1988), p. 164. Hereinafter cited as The Huguenots of South Africa.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Doopseëls van hul vader Pierre le Roux (1632 - 1682) en sy ouer broers Jean (1617 - 1720) en Isaac (1620). [DR Note: birth 1623]
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Doopseëls van Gabriel le Roux (1669) en sy ouer broer Daniel (1661), albei gedoop te Blois.
Gabriel le Roux is gebore op 25 Jul 1669 te Blois in die Orleanais, Frankryk vir Pierre le Roux (1623-1682) en Anne Bourdon, gebore 1639.