Gerrit Claas
M, #9173, b. before 17 September 1684
Citations
- [S325] Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register, Lorna:
3.3.1686 trou Claas Gerrits van Bengale met Sara van Siloor (sic) "daar present waren 4 kinderen". Die kinders was Henrietta =29.10.1673 (sy is herdoop op 17.9.1684 saam met haar twee broers), Meindert en Gerrit =17.9.1684 en Hendrik = 6.3.1686. Sodoende het Gerrit Sara se kinders gewettig. Sara was ook bekend as `diedes meyt'. 3.9.1679 is die doop inskrywing van "Sara Seloor dide meit beijaard" - 'n verwysing na Willem van Dieden. Dit is nie bekend wanneer Sara en Gerrit uit slawerny ontslaan is nie.. Hereinafter cited as Palmkronieke I Baptisms.
- [S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.), 1665-1695: Ao:' 1684
eodem dito (17 September) Henriette, en Meindert en Gerrit
alle drie kinderen van Claes Gerritsen van Bengalen en Sara van Ceilon
Elsie van Suurwarden, transcribed by Richard Ball, Norfolk, England, (May 2006), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/. Hereinafter cited as Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.).
- [S734] VC 604, NGK Baptism Registers 1695-1712 (Cape Town): Eodem dito [17 Apr 1707] van Willem Lodewyk Wiederholt a Wiedenholden], en Hendrina Wittebols, onder getuijgen van Gerrit Claassen en [Heremina] [Kalesse] gent: - Hendrik, (1695-1712), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/sarecords/, http://www.eggsa.org/. Hereinafter cited as NGK Baptism Registers 1695-1712 (Cape Town).