Last Edited | 03/08/2016 |
BirthOrigin* | Jantjie was from Bengal and was perhaps born there circa 1686. he was said to be 13 years old in 1699.2 |
Names in the record, in publications, etc. | On 12 March 1699 Jantjie was incorrectly named in the record as Böeseken got both the name and sex of the individual wrong.3,4 |
Slave Transactions | On 12 March 1699 Jantjie van Bengale was gifted by Jacob van Hoorn, to Nicolaus Oortman, for uit sonderlike redes en by maniere van vereringe. Jantije was to serve Oortman for as long as Oortman wished it, and was to be treated in den Christelijke betamende wijse. Furthermore if Oortman left the Cape, Jantije was to be freed before he left. In the event of Oortman's death, Van Hoorn granted Jantije his freedom in advance; and Oortman was never to sell him to anyone else.5,6 |
Citations
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): Nog ‘n geval waar Böeseken lelik kleigetrap het, is die een wat op bladsy 188 van die addendum vermeld word:
“11.3.1699: Jantje from Bengal (13), a gift from Jacob van Hoorn, who was sailing on the Ylpendam, to Adriaan Cortman, on condition that Cortman does not sell Jantje and that he stipulates in his will that she is to be freed on his death”.
In die eerste plek behoort die datum die 12de te lees. Tweedens was die naam van die slaaf volgens die document Jantjie en ‘n lid van die manlike geslag. Derdens was Jacob van Hoorn ‘n koopman op die skip en nie maar net ‘n reisiger nie. In die vierde plek was die naam van die ontvanger van die slaaf Adriaan Oortman en nie Cortman nie. Die slaaf word ook “uit sonderlike redes en by maniere van vereringe” aan hom geskenk. Die oordrag geskied op die voorwaarde dat die slaaf vir Oortman moes dien vir solank as wat dit Oortman mag geval, mits Oortman, en dit verswyg Böeseken se weergawe, “in sijn gemoede ook gehouden blijft lopende de tijt synes Slaaffachtige dienst, het geode besten beyde aan lichaamen de ziele, aan de genoemde Jantije van Bengale, op den Christelijke betamende wijse” betoon. Van Hoorn bepaal ook nog verder dat indien Oortman dalk ooit eendag die Kaap wil verlaat hy eers sal sorg sat die slaaf vrygestel is. Vir ingeval Oortman dalk te sterwe so kom alvorens hy die geleentheid gehad het om vir Jantije betyds vry te stel, gaan Van Hoorn in die betrokke akte voort, verklaar hy Jantije ook sommer by voorbaat vry. Tereg was Oortman nie veronderstel om hom ooit aan iemand anders te verkoop nie.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings." - [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p. 188.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "Foute en regstellings", Tweedens was die naam van die slaaf volgens die document Jantjie en ‘n lid van die manlike geslag.
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p.188. 11.3.1699: Jantje from Bengal (13).
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "Foute en regstellings", Nog ‘n geval waar Böeseken lelik kleigetrap het, is die een wat op bladsy 188 van die addendum vermeld word:
“11.3.1699: Jantje from Bengal (13), a gift from Jacob van Hoorn, who was sailing on the Ylpendam, to Adriaan Cortman, on condition that Cortman does not sell Jantje and that he stipulates in his will that she is to be freed on his death”.
In die eerste plek behoort die datum die 12de te lees. Tweedens was die naam van die slaaf volgens die document Jantije en ‘n lid van die manlike geslag. Derdens was Jacob van Hoorn ‘n koopman op die skip en nie maar net ‘n reisiger nie. In die vierde plek was die naam van die ontvanger van die slaaf Adriaan Oortman en nie Cortman nie. Die slaaf word ook “uit sonderlike redes en by maniere van vereringe” aan hom geskenk. Die oordrag geskied op die voorwaarde dat die slaaf vir Oortman moes dien vir solank as wat dit Oortman mag geval, mits Oortman, en dit verswyg Böeseken se weergawe, “in sijn gemoede ook gehouden blijft lopende de tijt synes Slaaffachtige dienst, het goede besten beyde aan lichaamen de ziele, aan de genoemde Jantije van Bengale, op den Christelijke betamende wijse” betoon. Van Hoorn bepaal ook nog verder dat indien Oortman dalk ooit eendag die Kaap wil verlaat hy eers sal sorg sat die slaaf vrygestel is. Vir ingeval Oortman dalk te sterwe so kom alvorens hy die geleentheid gehad het om vir Jantije betyds vry te stel, gaan Van Hoorn in die betrokke akte voort, verklaar hy Jantije ook sommer by voorbaat vry. Tereg was Oortman nie veronderstel om hom ooit aan iemand anders te verkoop nie. - [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 188. 11.3.1699: Jantje from Bengal (13), a gift from Jacob [sic. Joan] van Hoorn, who was sailing on the Ylpendam, to Adriaan Cortman [sic. Nicholas Oortman], on condition that Cortman does not sell Jantje and that he stipulates in his will that she is to be freed on his death.