Jacob Hinlopen1
M, #15446, b. circa 1640
Last Edited | 20/12/2015 |
Birth* | Jacob Hinlopen was born circa 1640.1 |
Slave Transactions | On 21 February 1676 Claas van Bengale was sold by Jacob Hinlopen to Johannes Praetorius, for Rds. 42.2,3 On 1 October 1677 Francyna van Bengale was sold by Hermanus Doejenburg to Hendrick Nieubiauff for Rds. 50. Doejenbergh was in Batavia and the transaction was concluded on his behalf by Jacob Hinlopen, who was in possession of a prokurasie or power of attorney from the seller.4,5,6 |
Citations
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p. 131. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p.131. 21.2.1676: Claas from Bengal (11 /12), sold by Jacob Hinlopen to Johannes Praetorius for Rds. 42.
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse notariële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (II), Die tweede Dekade 1671-1680", Kronos (Die notariële stukke II) 15 (1999): 21.2.1676 [Verlore]
Jacob Hinlopen verkoop aan Johannes Praetorius die slaaf Claas van Bengale, 11/12 jaar oud, vir 42 Rds.. Hereinafter cited as "Die notariële stukke II." - [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 1.10.1677 TS I,g.p.
Jacobus Hinloopen, dispensier alhier, met ‘n prokurasie van Harmanus de Eijnburgh, onderkoopman te Batavia, verkoop aan Hendrick Niviandt, sersant op die skip de Voorsigtigheit wat op vertrek staan na Batavia, die slavin Francijna van Bengale vir 50 Rds. op skuld. [Die skuldbrief hierna, deur Böeseken (p. 134) verkeerdelik as ‘n verkoopakte vermeld, is geteken as Hendrick Nieubiauff.] - [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): Op bladsy 134, onder die datum 1.10.1677, verskyn nog twee sodanige "transaksies". Die eerste een stel Böeseken kort, saaklik en as ongekompliseerd:
"Francina from Bengal, sold by Jacobus Hinlopen to Hendrik Nieubieuff for Rds. 50."
Tog is dit nie so eenvoudig in die oorspronklike document nie. Eerstens spel die oorspronklike document die slavin se naam Francyna en maak die document geen melding van 'n Hendrik Nieubieuff nie. Die person is Hendrick Niviandt, sersant op die skip De Voorsigtigheidt wat op die punt gestaan het om na Batavia te vertrek. Die document sê verder dat Hinlopen, 'n dispensier (apteker) aan die Kaap, oor 'n magtiging beskik het van Hermanus Doeyenburgh, onderkoopman te Batavia, om die slavin aan Niviandt te verkoop. Sy is dus nie Hinlopen se eiendom nie, maar die van Doeyenburgh.
Hierdie transaksie kry egter meer sin as die volgende document van dieselfde datum gelées word, maar dan nie Bôeseken se weergawe daarvan nie. Wat sy as die tweede "transaksie" aanbied, lees:
"Hendrik Nieubieuff, with power of attorney from Jacobus Hinlopen, sold the same Francina from Bengal to Hermanus Doeijenbergh for Rds. 50".
Hierdie is ook geen getroue weergawe van die werklike tweede document nie, want dit is geen tweede oordrag of verkooptransaksie nie, maar eenvoudig 'n skuldbrief dat Niviandt namens Doeyenburgh (sic) die koopsom aan Hinlopen betaal het en daarop geregtig is om dit weer terug te kry wanneer hy met die slavin in Batavia arriveer. Terwyl albei dokumente deurgaans van Niviandt praat, teken 'n Nieubiauff (sic) die laaste een. Dit kon wel een en dieselfde person gewees het, maar dalk ook nie. Met 'n akkurate en meer getrouer weergawe van die betrokke stukke sou hierdie oënskynlike teenstrydigheid nie voorgekom het nie.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings." - [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p.134. 1.10.1677: Francina from Bengal, sold by Jacobus Hinlopen to Hendrik Nieubieuff for Rds. 50. [Note: This is an incorrect transcription/interpretation of this transaction. See the Hattingh citation.]