Sijbilla van de Caep1
F, #15373, b. circa June 1665
Slave Emancipations | On 27 January 1671 Sijbilla van de Caep was emancipated by Elbert Diemer, but she was required to work for Diemer for 10 years in exchange for her food and clothes.5,3,1 |
Citations
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), pp. 128.27.1.1671, IV, p. 19: Sijbilla (5½), the child of Abraham from Guinea who belonged to Elbert Dircx Diemer, and of Catharina, the slave of Adrianus de Vooght manumitted, but was to serve 10 years as a free person in return for food and clothes.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, pp. 128.27.1.1671, IV, p. 19: Sijbilla (5½), the child of Abraham from Guinea who belonged to Elbert Dircx Diemer, and of Catharina, the slave of Adrianus de Vooght manumitted, but was to serve 10 years as a free person in return for food and clothes. [This transaction was misinterpreted by Böeseken, see the Hattingh citations.]
- [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): Op bladsy 128 is 'n ander akte, gedateer 27.1.1671, wat Böeseken veerkeerd en lomp weergee:
"27.1.1671 … Sijlbilla (5½), child of Abraham from Guinea who belonged to Elbert Dircx Diemer, and of Catharina, the slave of Adrianus de Vooght manumitted,…"
Hier gaan dit oor aan wie watter slaaf behoort het want wie stel vir Sijbilla vry? Die document lees egter sonder moeite en daarin is die eienaarskap baie duidelik. Die jonge Sijbilla was Diemer se slavin, nieteenstaande die feit dat sy die kind is wat Abraham van Guinee, wat die slaaf van De Vooght (sic.) was, by Diemer se slavin Catharina verwek het. Die eiendomskap van die twee volwasse slawe was dus nie soos Böeseken dit aanbied nie. Slawekinders het altyd die status van die moeder gehad aangesien slawe geen wettige huwelike kon sluit nie.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings."
- [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, pp. 128.27.1.1671, IV, p. 19: Sijbilla (5½),...
- [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse notariële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (II), Die tweede Dekade 1671-1680", Kronos (Die notariële stukke II) 15 (1999): 27.1.1671 CTD 4, p. 19
Elbert Dirksen Diemer, burgerraad, verklaar uit goeie redes daartoe beweeg te wees om die slavintjie Sijbilla, ongeveer vyf en ‘n halfjaar oud, wat deur die slaaf van ds Adrianus de Voogt, genaamd Abraham van Guinee, by sy slavin Catharina verwek het, vry te stel; met die stipulasie dat die vrygestelde kind voortaan vir tien agtereenvolgende jare as ‘n vrypersoon by hom in diens sal staan en dat hy haar met kos en klere sal versorg tot met die verstryking van die tyd waarna sy vry sal wees om hom te verlaat.. Hereinafter cited as "Die notariële stukke II."