Voorwoord
These pages are in Afrikaans, and reproduced from
"Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus
Smit van Waterval, Burgersdorp" written by J.A. (Koos) Smit, of
Pietersburg, and printed in 1970.
Aangesien my familie na aan my hart
le het ek hierdie werkie opgestel met die Klein op die verwantskap van die
verskillende persone tot myself.
Hoewel ek al lank
gewik-en-geweeg het om so ‘n register op te stel het my oudste broer se seun,
Jan 2. f. 1. a. my eintlik oorweeg om ‘n begin te maak en het hy onderneem om die
drukkoste te betaal. Ons dank hom hiervoor.
Besonderhede van ons
voorgeslag tot die geboorte van oupagrootjie, Stephanus Albertus Smit. het ek
verkry uit die Geslagsregisters van ou Kaapse Families van Christoffel Coetzee
de Villiers soos hersien en aangevul deur Dr C. Pama. Dankie vir die
vergunning.
Die syfers voor die
name van oupagrootjie se kinders is die volgorde van hulle
geboortes.
X |
Beteken getroud met |
XX |
Beteken ‘n tweede keer getroud met |
XXX |
Beteken ‘n derde keer getroud met |
Die geboortedatum
volg die naam.
Eintlik was dit my
bedoeling om net die name van die kinders te gee van n vrou, gebore Smit. waar
ek meer besonderhede gegee het, is dit omdat ek dit gehad het, en omdat ek ‘n
liefde het vir Smits, al het hulle ander vanne.
Dankie ook aan die
baie Smitte en ander familie wat besonderhede verskaf het.
Born | Died | ||
1. | 27.11.1832 | 07.09.1904 | |
2. | 01.03.1834 | 22.11.1907 | |
3. | 26.12.1836 | ||
4. | 16.07.1838 | 05.08.1856 | |
5. | 13.03.1840 | 13.11.1910 | |
6. |
Anna Johanna. |
25.04.1841 | 19.09.1910 |
7. |
Margaretha Elizabeth. |
||
8. |
Catharina Sophia. |
08.05.1845 | 08.06.1910 |
9. |
Stephanus Johannes. |
28.06.1847 | |
10. | 17.02.1849 | 23.11.1916 |