Jacobus Albertus Smit                                                                                                                                   

Jacobus ALBERTUS SMIT. Hy was die oudste seun van Stephanus Albertus Smit en Susanna Maria de Klerk. Hy is op 27.11.1832 by Brakrivier, distrik Cradock, gebore. in die Cradockse kerk gedoop en op 7.9.1904. op Sterkstroom oorlede, waar hy vermoedelik by een van sy dogters gewoon het.

Hy het sy niggie Aletta Johanna Smit getrou. Sy was ‘n suster van Willem Abraham Smit en Jacobus Erasmus Smit en die dogter van Jacobus Petrus Smit (Vinkelfontein).

Jacobus Albertus Smit het die plaas Wonderboom naby Keeseberg in die distrik Steynsburg aangele. Die plaas is van­dag nog bekend as een van die beste in die omgewing. Hy was streng godsdienstig en stil van geaardheid.

Die egpaar het altesame sestien kinders gehad. Van hierdie huisgesin het net ses volwassendheid bereik. As gevolg van maagkoors en witseerkeel is sewe van hulle kinders vanaf 18.6.1872 tot 18.10.1875 oorlede en na die tyd is nog drie oorlede.

In 1880 het sy vrou haar droefheid. lyding en smart as gevo1g van die dood van haar kinders op skrif gestel. Hier volg ‘n paar uittreksels: Van haar seun Stephanus Albertus 16 jaar, skryf sy:  “Daarna nam hy afscheid van ons. Het was hartbrekend, maar de Heere gaf my kracht dat ik knielend voor hem nog biddend kon”. ‘n Maand later met die dood van haar dogter Johanna 9 jaar, skryf sy “Zy verkeerde in groote benauwheid en riep uit: Heere Jezus! ontferm U, het is de dood”, en dan weer “Menigmaal scheen het of daar twee of drie kinderen aan ‘t sterven waren. Toen was ik zoo bevreesd:

In 1880 het sy vrou haar droefheid. lyding en smart as gevo1g van die dood van haar kinders op skrif gestel. Hier volg ‘n paar uittreksels: Van haar seun Stephanus Albertus 16 jaar, skryf sy:  “Daarna nam hy afscheid van ons. Het was hartbrekend, maar de Heere gaf my kracht dat ik knielend voor hem nog biddend kon”. ‘n Maand later met die dood van haar dogter Johanna 9 jaar, skryf sy “Zy verkeerde in groote benauwheid en riep uit: Heere Jezus! ontferm U, het is de dood”, en dan weer “Menigmaal scheen het of daar twee of drie kinderen aan ‘t sterven waren. Toen was ik zoo bevreesd:  het was voor my of niet een zou overblyven.”

Sy eindig die geskrif so: “Wy hebben geen zoon overgehouden; maar hoort wat doet de liewe Heere: hy gaf ons liewe, godvreezende schoonzoons. Wy zyn gezegend met 15 kindskinderen. Nu kunnen we zeggen de Heere verblydt ons naar de dagen in dewelke Hy ons gedrukt heeft.”

Hulle volwasse kinders was:

1. a.  

Martha Gerbrectha Sophia X Lodewikus Johannes du Plessis.

1. b.  

Susanna Maria X Antoine Charl Auguste van Rooy.

1. c.  

Aletta Johanna X Johannes Cornelis van Rooy.

1. d.  

Maria Johanna X Pretorius.

1. e.  

Anna Margaretha X Jan van Minnen (vyftien kinders).

1. f.  

Catharina Margaretha X Christiaan Kruger (geen kinders).

Die volgende is die afstammelinge van Jacobus Albertus se dogters. Die vierde en die sesde het geen kinders gehad nie.

Die kinders van Martha Gerbrectha Sophia en Lodewikus Johannes du Plessis was:

1. a. 1.  

 

Izak Dawid.

1. a. 2.  

 

Jacobus Albertus.

1. a. 3.  

 

Aletta Johanna.

1. a. 4.  

 

Hester.

1. a. 5.  

 

Dirk Postma du Plessis.

1. a. 6.  

 

Lodewikus Johannes (Prof.)

1. a .7.  

 

Stephanus Albertus.

1. a .8.  

 

Martha Gerbrectha Sophia.

1. a. 9.  

 

Susanna Maria.

1. a. 10.  

 

Anna Maria.

Die kinders van Susanna Maria en Antoine Charl Auguste van Rooy was:

1. b. 1.  

Jan Charl van Rooy X Anna Smit van Tampas­fontein, distrik Bethulie (geen kinders).

1. b. 2.  

Anna Lucia X Willem Viljoen (ses dogters).

1. b. 3.  

Jacobus Albertus (prokureur, Aliwal Noord) X Winkie de Wet (vier seuns). XX Stienie Marais (geen kinders).

1. b. 4.  

Susanna Maria X Jacobus P. Botha (prokureur) (vyf kinders).

1. b. 5.  

Simon X Alida Ebersohn (vier kinders).

1. b. 6.  

Gustaaf X Bessie Kotze (een kind).

1. b. 7.  

Aletta Johanna X Prof. Chris J. Coetzee (vier kinders).

1. b. 8.  

Charl X Lieschen Kling (drie kinders).

1. b. 9.  

Martha X P. 1. le Roux (vyf kinders).

1. b.10.  

David X Johanna Francina Odendaal (drie kinders).


A. C. A. van Rooy was ‘n tweede keer getroud met Aletta Johanna du Plessis, ‘n dogter van sy eerste vrou se suster Martha Gerbrectha Sophia Smit wat met Lodewikus Johannes du Plessis getroud was. Uit die huwelik is een dogter gebore.

1. b. 11.  

Sophie X Hylco Heidema (vyf kinders).


Die kinders van Aletta Johanna en Johannes Cornelis van Rooy (Senator van Rooy) was:

1. c. 1.  

Johannes Cornelis (Kort Jan) oorlede 1968 X Machteld Kotze.

1. c. 2.  

Aletta, oorlede 1919, X Ds Willem de Klerk (ouers van minister Jan de Klerk). voorouers (grandparents) van FW de Klerk. 

1. c. 3.  

Jakobus X Maria Snyman.

1. c. 4.  

Anna X Sarel Daniel Snyman.

1. c. 5.  

Stephanus X Elizabeth Wessels.

1. c. 6.  

Louw (tweeling broer van 1. c. 7. Isak) X Louwrina Muller.

1. c. 7.  

Isak X Anna Botha.

1. c. 8.  

Henry X Johanna Adriana Aucamp.

1. c. 9.  

Maria Johanna X Jan Viljoen Coetzee.

1. c. 10.  

Gertruida X Nicolaas van der Walt. XX Nicolaas van der Walt.

1. c. 11.  

Martha (ongetroud).

Die kinders van Anna Margaretha en Jan Ernestus van Minnen (gebore in Friesland, 1860, oorlede 1932) was:

1. e. 1.   

Ernestus, 2.11.1888.

1. e. 2.  

Jacobus, 1890.

1. e. 3.  

Ruurd, 1891.

1. e. 4.  

Aletta, 1892.

1. e. 5.  

Ytske, 1893.

1. e. 6.  

Susanna, 1894.

1. e. 7.  

Anna Margaretha, 1895.

1. e. 8.  

Jan, 1897.

1. e. 9.  

Andreas Witzius, 1902.

1. e. 10.  

Paulus, 1904.

1. e. 11.  

Charl, 1907.

1. e. 12.  

Catharina, 1909.

1. e. 13.  

Brechtje, 1910.

1. e. 14.  

Martha, 1912.

1. e. 15.  

Maria (tweeling van 1.e.14).