Willem Nel1
M, #6518, b. 25 April 1717
Family | Susanna Lombard b. b 28 Feb 1723 |
Children | - Anna Elisabeth Nel3,4 b. b 16 May 1756
- Martha Wilhelmina Nel3,4 b. b 25 Mar 1759
- Sara Susanna Nel3,4 b. b 28 Jun 1761
- Willem Nel3,4 b. b 26 Feb 1764
|
Citations
- [S325] Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register, Willem, d'Vader Jan Nel, d'Moeder Sùsanna Fleùri, getù Willem Nel en Jannetie Labat 25 Appril 1717.. Hereinafter cited as Palmkronieke I Baptisms.
- [S325] Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms.
- [S570] Juna Malherbe, "Email message Juna Malherbe Jan 12 23:37:22 2004," e-mail message from e-mail address (Franschoek) to SAGenealogie, 12 January 2004, Volgens De Villiers/Pama se Geslagsregisters van die ou Kaapse Families Deel II was Willem Nel (a,b4) wat op 12 Januarie 1755 met Susanna Lombard, die weduwee van Jonathan Durand getroud is die seun van stamvader Guillaume Neel en Jeanne de la Batte.=20
Heese en GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 6 gee hom aan as beide a,b2,c1 Willem, gedoop 25.4.1717; trou Paarl 12.1.1755 Susanna LOMBARD, weduwee van Jonathan Durand en a,b6 Willem, gedoop 1696; trou 12.11.1755 Suzanne LOMBARD, weduwee Durand.
Volgens die testament van Willem Nel en Susanna Lombard, wat op 4 November 1766 op hul plaas De Zoeten Inval, Drakenstein (die huidige Paarl) opgestel is, was hy die seun van Jan Nel. Daarvolgens is hy a,b2,c1 (die seun van Jean/Jan Nel en Susanna FOURIE. Ek weet nie of b6 Willem Nel getroud was nie.. Hereinafter cited as "Email message Juna Malherbe Jan 12 23:37:22 2004."
- [S190] C.C. de Villiers & C. Pama, Geslagregisters van ou Kaapse Families II L-R (Cape Town / Amsterdam: A.A. Balkema, 1966), p. 626. Hereinafter cited as Geslagregisters van ou Kaapse Families II L-R.