Josephus de Grandpreez1
M, #14844, b. circa 1700
Last Edited | 04/03/2013 |
Birth* | Josephus de Grandpreez was born circa 1700.1 |
Occupation* | Between 1730 and 1741 Josephus de Grandpreez was onderkoopman de Caep de Goede Hoop.1 |
Citations
- [S332] Webpage tanap.net (http://databases.tanap.net/mooc/) (Original records held by Western Cape Archives and Records Service, Roeland Street, Cape Town, Western Cape, South Africa) "Reference code: C. 87, pp. 28-43.
Woensdag den 28e Februarij 1731, voormiddags.
[4] Josephus de grandpreez was die seun van Noel Joseph de grandpreez en Bernardina Mousson de la Grenieurie. Hy kom in 1720 as soldaat na die Kaap en word in 1722 'n assistent. In 1725 word hy hoofklerk op die sekretarie van die Politieke Raad en twee jaar later word hy sekretaris van die Raad van Justisie. Nadat hy in 1730 tot onderkoopman bevorder is, word hy in 1741 sekretaris van die Politieke Raad, met die rang van koopman. Sy wou [sic], Louisa Adriana Slotsboo, was 'n dogter van Kaje Jesse Slotsboo. De grandpreez is in 1761 oorlede en sy wou [sic] die volgende jaar."