Last Edited | 17/12/2012 |
Marriage* | Jehan le Roux married Marie Dutens circa 1585 France.1 |
Family | Marie Dutens b. c 1570 |
Children |
|
Citations
- [S715] Jean le Roux, "Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders", Capensis (Nuwe inligting uit Frankryk oor die Le Roux stamvaders) 1/2002 (January 2002): Huweliksertifikaat van Gabriel se oupa Jean le Roux (1593 - 1668) met Jeanne Chauffourt in 1615. Daarop kom ook die name van die bruidspaar se ouers voor. Jean se ouers was Jehan le Roux, Sieur van Pommegorge naby Mer en Marie Dutens. Jeanne was die dogter van Jacques Chauffourt en Jehanne Jouallier.. Hereinafter cited as "Le Roux stamvaders". This source is supplemented by the Stamouers section on the Le Roux Familiebond website at: https://sites.google.com/site/lerouxfamiliebond/stamouers.
- [S715] Jean le Roux, "Le Roux stamvaders", Isaac en Pierre was neefs, seuns van die broers Estienne, gebore 1588, en Jean le Roux (1592-1668) onderskeidelik. Albei is gebore op die plaas Pommegorge waarvan Estienne later eienaar geword het, terwyl Jean 'n suksesvolle Protestantse sakeman op Blois onder beskerming van Gaston (1608-1660), Hertog van Blois, was. (Die inligting is verstrek deur Maurice Guillot in 1997).