Wat is die Suid Afrikaanse NAAIRS Lêers?

NAAIRS is 'n afkorting. Dit is afgelei van die "National Automated Archival Information Retrieval System",  oftewel die verwysings bewaarstelsel van die Nasionale Argiewe van Suid Afrika. Hierin word verwysings gestoor na alle dokumente in alle bewaarplekke in die land. Die lêers was voorheen bekend as STAIRS lêers. In die rëel word alle name van persone wat in die dokument genoem word in die verwysing aangedui..




Lyste van verwysings met betrekking tot enige naam kan van die Hoofkantoor van die Suid Afrikaanse Argiewe. Kontak asseblief 
Naairs@dac.gov.za

Asothie Acharrie (Miss)
Archivist: Information Systems
National Archives and Records Service of
South Africa
Private Bag X236 /
24 Hamilton Street , Arcadia
Pretoria  
0001

Tel: +27 (0)12 - 3235300
Fax: +27 (0)12 - 3235287
Cell: 0832361117
E-mail:
asothie@dacst4.pwv.gov.za
Website: 
www.national.archives.gov.za

07 March 2007