Family [F42]

VAN_DER_MERWE

Parents

VAN_DER_MERWE {M} [P127] = Ella Sophia SMIT {F} [P126]

Ella Sophia

Born 1 May 1881
Died 1 Aug 1933
Buried D9 Swartruggens
From: L.S. van Coppenhagen [vanco@Kingsley.co.za]
Sent: 31 March 2002 07:52 PM
Subject: [GenForum] Begraafplase Swartruggens dist.

Begraafplaas op Ged. C van die Plaas Klipbankfontein 445JP Tvl (x 25:47:30 - y 26:42:50)

Swartruggens distrik (aan die Oostekant van die Ventersdorppad vanaf Swartruggens na Bankdrift)

Opname 2002.03.16

Die hele plaas Klipbankfontein (ou nr 585) (met die uitsondering van latere gedeeltes 1 & 21 wat toe die plaas Donkerpoort genoem was) is oorspronklik toegeken aan T.F. Dreyer getransporteer op 11 Augustus 1854. In Mei 1917 is die plaas 4,283 Morge 119 Roede2 (wat toe Donkerpoort insluit).

Spelling van name soos op grafstene, byskrifte weggelaat: