Hendrik SMIT {M} [P308] = Elizabeth Susanna BOOYSEN {F} [P309]
Hendrik
Born 1855
Ek soek na inligting oor ene Hendrik Smit, gebore ongeveer 1855, wat getroud was met Elizabeth Susanna Booysen (gebore 7-12-1859 in Carolina, oorlede 9-4-1948 in Godwanrivier, distrik Nelspruit). Hulle het minstens 'n seun, Hendrik Smit, gehad en drie dogters, Anna Jacoba Elizabeth Smit, Hester Jacoba Smit en Kate Smit.
Charlie Els el55@mweb.co.za
Elizabeth Susanna
Born 7 Dec 1859, Carolina
Died 9 Apr 1948, Godwanrivier, distrik Nelspruit