Irene Nylstroom Konsentrasiekamp/Concentration Camp

Geboortes/Births 1901-1902

 

Argivale bron gebruik/Archived Source used:

TAB DBC Volume 69: Irene Nylstroom Burgher Camp. Register of Births, Deaths, Arrivals 1901 - 1902.

 

Notas oor die inskrywings in die register

(i) Die kampklerk het die geboortegegewens vanaf September 1901 tot Mei 1902 aangeteken volgens die kolomopskrifte: Date recorded, Name of child, Name of father or mother. In Oktober 1901 is die kolom Farm bygevoeg. Hierdie laaste kolomopskrif is in November 1901 vervang met die opskrif Remarks, maar in Desember 1901 is die opskrif weer verander na Farm. Vanaf Desember 1901 is ‘n kolom vir die geboortedatum bygevoeg en vanaf Januarie 1902 is nog ‘n kolom bygevoeg vir die naam van die ma.

(ii) Inskrywings vir die maande September, Oktober en November 1901 bevat dus nie die geboortedatum nie, slegs die dag waarop die geboorte aangeteken is en vandaar die aanbring van die afkorting c vir die Latynse ‘circa’ wat die geboortedatum hieronder in die transkripsies voorafgaan. In ± drie gevalle is die gegewens na die dood van die kind opgeteken en in so ‘n geval is die geboorte van die betrokke kind gekwalifiseer deur die word ‘voor’ by te voeg anders sou die inskrywing lees asof die kind na afsterfwe gebore is. Al die inskrywings bied nie dieselfde inligting nie. Die eerste inskrywings bevat minder inligting as die lateres (verwys (i) hierbo.

(iii) Vir die plek Warmbad (nou Bela-Bela) is aanvanklik die afkorting W.B. aan die einde van die woonplaasbeskrywing gebruik, maar dis later weggelaat. Die vermoede bestaan dat die eerste inskrywings wat hierdie afkorting insluit, gemaak is toe die Irene Nylstroom kamp te Nylstroom gelëe was om plaasname in die omgewing van Warmbad van die meer plaaslikes rondom Nylstroom te onderskei.

 

Notas oor die transkripsies hieronder

(1)   Die kind se van sowel as voorname is presies getranskribeer soos dit in die bron voorkom, maar wanneer die van of voorname teen ander bronne gekontroleer is, is die spelling van die kind se van reggestel en die spelling van voorname is verbeter.

(2)   Elke regstelling en verbeterde spelling verskyn tussen vierkantige hakies om dit visueel te onderskei as elemente wat nie in die oorspronklike inskrywing voorkom nie.

(3)   Vir twee ongewone vanne is verwysings na persone wat in die inskrywing voorkom, se bestorwe boedels bygevoeg, ook tussen vierkantige hakies geplaas.

(4) Die transkripsies hieronder is nie gerangskik volgens die maand van optekening nie, maar alfabeties volgens die kind se van.

 

Notes on the entries in the register

(i) From September 1901 up to May 1902, the responsible camp clerk recorded the details about births in the camp according to the following column headings: Date Recorded, Name of Child, Name of father or mother. In October 1901 a column to describe the Farm was added. In November 1901 this last heading was rephrased as Remarks, but changed in December 1901 to again read Farm. Also in December 1901 a column was added for the Date of Birth of the child. From January 1902 a column for the name of the mother was added

            (ii) The date of birth does not appear in the entries for September to November 1901, only the date on which the birth was recorded, hence the abbreviation c for the Latin ‘circa’ was added to the date of birth in the transcriptions below. In ± three of the entries it is obvious that the detail about a child’s birth was entered after the child’s demise. In the transcription of these entries, the word ‘voor’ (= before) precedes the date on which the entry was made, otherwise it would have appeared as if the child had died before the approximate Date of Birth of the child.  Thus all the entries do not present the same amount of detail about a child’s birth. The first ones have less detail than the ones made later --- refer (i) above.

(iii) Initially the abbreviation W.B. for the place name Warm Baths (now Bela-Bela) appears after the description of the name of the residential farm, but this practice was abandoned later on. It appears as if the entries with this abbreviation were made when the camp was still at Nylstroom to distinguish the names of farms in the vicinity of Warm Baths from those near Nylstroom.

 

Notes on the transcriptions

1.      The first name(s) and surname of the child was transcribed as found, but when these could be compared to other sources, the spelling of the child’s first name(s) and/or surname was changed to the spelling used in other sources.

2.      Every such change appears between square brackets to indicate to the researcher which elements of the transcription do not appear in the original entry.

3.      For two unusual surnames in the South African Afrikaans Genealogy, references to documents about the persons appearing in the entries, were added. This additional information also appear between square brackets.

4.      The transcriptions below area arranged alphabetically according to the surname of the child and not according to the order in the register.

 

 

 

GEBOORTE INSKRYWINGS / ENTRIES OF BIRTH

 

BENADE; Barend P * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 21 September 1901 s v Johannes Mattheus en Susara Jacoba Benade [woonplaas nie beskryf nie].

 

BEZUIDENHOUT; Cornelius Johannes * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 20 Desember 1901 sterf in kamp 14 Januarie 1902 s v J P en Susanna S Bezuidenhout [woonplaas nie beskryf nie].

 

BEZUIDENHOUT; Josia Jeremiah  * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 28 Desember 1901 s v J J en Salomina C C Bezuidenhout [woonplaas nie beskryf nie].

 

BODES [= BOTES]; Louwrens * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 30 Desember 1901 s v F J J en A M D M Botes [woonplaas nie beskryf nie].

 

BOSHOFF; Anna Christina Isabella * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 12 Mei 1902 d v Zacharias Arnolus Stephanus en Hermina Johanna Boshoff van “Buffelfontein”.

 

BOTHA; Annie * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 3 Februarie 1902 d v Philippus Rudolf en Annie Botha [woonplaas nie beskryf nie].

 

BOTHA; Heila Elizabeth * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 4 September 1901 d v Johannes en Heila Elizabeth Botha [woonplaas nie beskryf nie].

 

BOTHA; Maria Elizabeth * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 20 April 1902 d v Gideon J Botha en Maria Elizabeth Botha (‘illegitimate’) van “Rhenosterpoort”.

 

BRITS; Willem J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 22 November 1901 s v Ockert J L Brits van “Buffelsfontein”.

 

BULTER; Susara I C * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 11 November 1901 d v Carl F W Bulter van “Vlakfontein”, Warmbad. [vergelyk mansvoorname in die bestorwe boedelverwysings TAB MHG 6373/1904 Bulter, Carl Friedrich Wilhelm, oorlewende gade Susara Isabella Catharina * Visser & TAB MHG 4928/1965 Bulter, Judith Susanna Jacoba.* Wilkins, oorlewende gade Karel Frederik Bulter].

 

DE BEER; Arnoldus S * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 23 September 1901 s v Arnoldus Stephanus en Gertruida Jacomina [Jacoba?] de Beer [woonplaas nie beskryf nie].

 

DE BEER; Cornelia * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 2 Februarie 1902 d v Nicolaas en Susanna de Beer [woonplaas nie beskryf nie]

 

DE BEER; Johannes Christoffel * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 23 Oktober 1901 s v Hercules Philippus de Beer van “Vygeboomspoort” [=Vyeboompoort].

 

DE BEER; Elsie J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 22 November 1901 sterf in kamp c 27 November 1901 d v Johannes C de Beer van “Knopfontein”.

 

DE BEER; [Kind nie benaam nie] * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp voor 26 September 1901 sterf in kamp 25 September 1901 kind van Johannes C de Beer [woonplaas nie beskryf nie]

 

DE BRUYN; Philippus Rudolf * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 5 Maart 1902 s v Philippus Rudolf en Christina Gertruida de Bruyn van Nylstroom.

 

DE KOCK; Cornelius Jacob * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 4 Desember 1901 s v Pieter Michiel en Susara Susanna de Kock [woonplaas nie beskryf nie].

 

DU PLESSIS; Maria M * c 18 September 1901 sterf in kamp 29 November 1901 d v Hendrik M J du Plessis [woonplaas nie beskryf nie]

 

DU TOIT; Debora Magrieta * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp voor 23 September 1901 sterf in kamp 22 September 1901 d v Johannes P du Toit [woonplaas nie beskryf nie] [die kind se geboorte is opgeteken nadat die kind oorlede is]

 

DU TOIT; F P J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 28 Oktober 1901 s v Carl H en Maria Elizabeth du Toit [woonplaas nie beskryf nie].

 

DU TOIT; Francois Petrus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 30 September 1901 sterf in kamp 30 September 1901 s v Johannes J du Toit [woonplaas nie beskryf nie]

 

DU TOIT; Magdalena * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 5 Desember 1901 d v Christiaan P en Gertruida Willemina du Toit [woonplaas nie beskryf nie]

 

ENGELBRECHT; Cornelius J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 22 November 1901 s v Dirk P J Engelbrecht van “Driefontein”.

 

FAASEN; Anna M * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 29 Oktober 1901 sterf in kamp 29 Oktober 1901 d v W L Faasen van “Hartingsburg” [vorige naam vir Warmbad].

 

FAASEN; Johannes W C * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 21 November 1901 s v Johannes C Faasen van “Hartingsburg” [vorige naam vir Warmbad].

 

HARMSE; Gertruida * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 3 Desember 1901 d v Cornelius Johannes en Susanna Susara Harmse.

 

LEWIS; Johannes Jacobus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 20 April 1902 s v Jan en Martha Lewis van “Middelfontein”.

 

LOUW; [Kind nie benaam nie] * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp voor 26 September 1901 sterf in kamp 25 September 1901 kind van Peter [sic] G Louw [woonplaas nie beskryf nie]

 

NEL; Gertruida J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 22 November 1901 sterf in kamp 30 November 1901 d v C S Nel van “Zuurvlei”, Warmbad.

 

OOSTHUIZEN; Christina K [=C] M * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 1 Oktober 1901 d v Gerhardus M Oosthuizen [woonplaas nie beskryf nie].

 

OOSTHUIZEN; David Petrus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 31 Oktober 1901 s v J H Oosthuizen van “Rietfontein”, Warmbad.

 

OOSTHUIZEN, Jacobus C C M * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 21 November 1901 s v Jacobus C Oosthuizen van “Buffelsrivier”.

 

PIENAAR; Maria Magdalena * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 11 Oktober 1901 sterf in kamp 22 November 1901 d v Salmon Pienaar van “Oliphantspoort” WB [=Warmbad].

 

POTGIETER; Johannes Jurgens * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 30 Januarie 1902 s v Johannes Hermanus en Louisa Maria Johanna Potgieter [woonplaas nie beskryf nie].

 

PRETORIUS; Johannes L * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 5 November 1901 s v Johannes L Pretorius van “Kameelfontein”, Warmbad.

 

PRINSLOO; Dorothea F * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 9 Januarie 1902 d v Stefanus J en Dorothea Fredrika Prinsloo [woonplaas nie beskryf nie].

 

ROETS; Elizabeth Catharina * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 16 Februarie 1902 d v Machiel Frederick en Magdalena Petronella Roets van “Hartbeesfontein”.

 

SCHEEPERS; Hendrik J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 13 November 1901 s v Hendrik J Scheepers van “Zuurvlei”, Warmbad.

 

SMIT; Frederick J J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 5 Oktober 1901 sterf in kamp 26 November 1901 s v Jacobus F Smit [woonplaas nie beskryf nie].

 

SMIT; Hendrik Petrus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 28 Desember 1901 s v G A en C C Smit [woonplaas nie beskryf nie].

 

SMIT; Johannes Christiaan * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 20 April 1902 s v Johannes Christoffel en Anna Sophia Smit van “Vaalkop”.

 

STEYN; Lucas Cornelis * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 29 April of 5 Mei 1902 s v Lucas Cornelis en Aletta Johanna Steyn van “Kliprivier”.

 

SWART; [foutiewelik ingeskryf as Swarts] Martha [= deurgehaal] Aletta C * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 30 November 1901 d v Daniel A[ndries] en Aletta Catharina Swart [woonplaas nie beskryf nie].

 

VAN BILJON; Daniel J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c November 1901 sterf in kamp 10.11.1901 s v Erns (sic) H B van Biljon van “Grootvlei”, Heilbron. [die seun se geboorte is opgeteken nadat hy oorlede is]

 

VAN DE VENTER [=VAN DEVENTER]; Frederik Johannes Lodewyk * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 15 Mei 1902 s v Frederik Johannes Lodewyk en Johanna Antoinette van Deventer van “Donkerpoort”.

 

VAN DE VENTER [VAN DEVENTER]; Maria Elizabeth * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 28 November 1901 sterf in kamp 31 Desember 1901 d v Frederik J van de Venter van “Dorenfontein” [= Doornfontein].

 

VAN DER BERGH; Francois P Johannes * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 11 Desember 1901 s v Petrus Jan H en Francina Magdalena Johanna van der Berg [woonplaas nie beskryf nie].

 

VAN DER MERWE; Hester E L * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 8 November 1901 sterf in die kamp 23 Desember 1901 d v Petrus van der Merwe [woonplaas nie beskryf nie, moontlik “Rietpoort”, Warmbad, aangesien die inskrywing vir die VAN DYK-dogter net bokant hierdie een voorkom].

 

VAN DER WALT; Johannes * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 17 Oktober 1901 sterf in kamp 17 Oktober 1901 s v Barend van der Walt van “Rietpoort” Warmbad.

 

VAN DYK; Susanna G * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 6 November 1901 sterf in kamp 6 November 1901 d v Johannes H van Dyk van “Rietpoort”, Warmbad.

 

VAN HEERDEN; Gerhardus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 17 Januarie 1902 s v Stephanus Johannes Martins en Susara Carolina van Heerden [woonplek nie beskryf nie].

 

VAN HEERDEN; Jacomina Dorothea * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 24 Desember 1901 d v W S J en Emma Petronella [?] van Heerden [woonplaas nie beskryf nie].

 

VAN HEERDEN; Nicolaas Frederik * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 25 September 1901 sterf in kamp 3 November 1901 s v Pieter Johannes van Heerden [woonplaas nie beskryf nie]

 

VAN RENSBURG; Christie * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 17 Junie 1902 [ouers nie opgeteken nie]

 

VAN RENSBURG; Cornelius J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 1 November 1901 sterf in die kamp 5 November 1901 s v Hendrik L van Rensburg, van “Tweefontein”, Warmbad.

 

VAN RENSBURG; Daniel Petrus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 15 Desember 1901 s v J N J en Christina Catharina van Rensburg [woonplaas nie beskryf nie].

 

VAN ROOYEN; Anna E F * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 20 September 1901 d v Anna E F van Rooyen [woonplaas nie beskryf nie]

 

VAN ROOYEN; Gysbert * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp * 25 Augustus 1901 s v Gysbert van Rooyen [woonplaas nie beskryf nie]

 

VAN STADEN; Marthinus H J * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 17 September 1901 s v Johannes J van Staden [woonplaas nie beskryf nie]

 

VAN VUUREN; Renier * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 1 Januarie 1902 s v Renier J[ohannes] en Catharina A[née Christina Aletta Jacoba] van Vuuren [woonplaas nie beskryf nie]

 

VENTER; Pieter J L * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 29 November 1901 s v Pieter J L Venter van “Kromkloof”.

 

VERMAAK; Willem Stefanus * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 31 Desember 1901 s v Petrus Stefanus en C Christina M Vermaak [woonplaas nie beskryf nie].

 

VILJOEN; Hester Maria * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp c 28 Oktober 1901 sterf in kamp 28 Desember 1901 d v Johannes J Viljoen van “Middelfontein”.

 

VILJOEN; Willem Christoffel * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 20 Julie 1901 s v Jan H en S G Viljoen [ woonplaas nie beskryf nie].

 

VILLAVICENCIO; Joseph Maurie[née Mori] Leopold * Irene Nylstroom Konsentrasiekamp 31 Januarie 1902 s v Joseph Maurie[née Mori] Leopold en Johanna Maria Villavicencio [woonplaas nie beskryf nie] [vergelyk die bestorwe boedelverwysings TAB MHG 88892/1935 Villavicencio, Joseph Morie Leopold, surviving spouse Johanna Maria (born de Kock) en TAB MHG 3310/1940 Villavicencio, Johanna Maria (born de Kock). Predeceased spouse Joseph Mori Leopold Villavicencio].