Return to Message Board

'DINA JOHANNA ADRIANA DE BEER
Posted by Zelia on 2005/07/17

Sy is gebore 1934? Sy het 'n tweeling suster Johanna Magrietha de Beer. Dina was getroud met Stephanus Francois van der Berg. Hul het drie kinders Kairin, Anna en Etienne Moontlik in PE. Groot asseblief as iemand kan help met die opsporing. Byvoorbaat dankie