Return to Message Board

Jooste familie navorsing
Posted by harryjooste@goldfieldsghana.com on 2005/06/04

Ek is dringend op soek na enige van die vier dogters van Frank Jacobus Jooste (1878 tot 13 Mei 1943) en Elizabeth Susanna Cristina Roets (17 Jan 1909 tot 14 Jun 1968) later te Bruggo. Hulle is 1. Elizabeth Susana Christina van der Merwe (gebore 15 Julie 1934/5) getroud met Karel Jacobus Daniel van der Merwe 2. Herlina (Adeline) Elizabeth Kathleen de Villiers (gebore 3 Maart 1932/3) getroud met Jan Stephanus de Villiers (oorlede 1968) 3. Johanna Elizabeth Kruger (gebore 28 Mei 1938/9) 4. Finie (Amelda?) Elizabeth Backstrõm (gebore 13 of 21 Julie 1936) Hulle het ‘n broer gehad William George Jooste (1 Okt 1940 - Mei 1968). Ek glo hulle gaan my inligting kan gee wat hulle vader aan die totale Jooste lyn kan inkoppel.