Return to Message Board

KEMP stamboom
Posted by Elmarí Kemp on 2005/05/10

Kan u asseblief my help om enige inligting rakende die Kemps se afstammelinge te bekom vanaf die Kaap tot in die Vrystaat en dan verspreiding in die Vrystaat??