Return to Message Board

Koegelenberg oorsprong
Posted by Willem Koegelenberg on 2004/12/30

Ek sal graag wil weet waar die van Koegelenberg ontstaan het en in watter land asook wie die stamvader was? Bestaan daar 'n familiewapen?