Return to Message Board

soek my oorsprong
Posted by Frans on 2004/12/27

Haai daar.Ek soek die oorsprong van die van Gygenaar.Volgens oorlewering was die eerste Gygenaar 'n Duitse soldaat gevang in noord Afrika.Getrou in die Kaap met 'n Maleise blomme verkoopster.Word ook geskryf as Gyegenaar, Geigenaar en Gaginaar.Is daar iemand wat meer inligting het?