Return to Message Board

soek my pa
Posted by minuette on 2004/12/15

ek is op soek na my pa. sy naam is johan. hy was getroud aan marita de swardt. ek was gebore op die 12de desember 1985. enige inligting oor hom sal opreg waardeer word.