Return to Message Board

soek na my vrou se biologiese ma
Posted by Louwtrens on 2004/09/14

Die ma se van was Appelgryn My vrou is gebore 1975/08/08 in Windhoek weet biologiese ma het nie daar gebly nie het iewers in die Kaap gebly my skoonouers se van is Nel hulle is Danie en Millie hulle het my vrou in Elizabeth house gaan af haal SY VERLANG VERSKRIKLIK NA HAAR MA Groetnes Louwrens