Return to Message Board

Soek na biologiese pa
Posted by Trevor Goosen on 2004/08/26

Ma se naam is Maria Goosen . Pa het iewers in Faure of Firgrove gebly. Is die jongste kind. Is 09-09-1970 gebore. Het pa nog nooit gesien. Is kleurling. Hoop daar is iemand wat my kan help. Dankie Trevor Goosen