Return to Message Board

Smit Familie
Posted by Schalk Smit on 2004/04/05

Ek is op soek na inligting oor twee broers. Hulle name is Daniel Frederik Smit (oorl. +/-1932) en Petrus Joachim Johannes Smit . Enige inligting oor hulle broers/susters asook ouers sal verwelkom word. Ek kan meer inligting verskaf indien nodig en sal deel wat ek tot dusver het.