Return to Message Board

Petzer- Genealogie
Posted by Yvonne Nieuwoudt on 2004/03/31

Kan alle Petzer's wat nog nie 'n inligtings koevert van my ontvang het, my asseblief kontak om opgeneem te word in een databasis vir alle Petzer's in Suid-Afrika.