Return to Message Board

Croeser & Case
Posted by Erika Strydom on 2004/02/11

My oupa aan moederskant was Jan Christoffel Croeser x Jeanetta Jacoba Rabe en vermoedelik weer geskei. My ouma Croeser is weer getroud met ene Case. Enigiemand met inligting tov my Oupa Croeser se ouers en grootouers (ek het inligting tot by die kinders van Jacobus Marthinus Croeser (gedoop 22.12.1799) x 5.4.1818 Elsie Maria Sophia Lombard? Baie dankie!