Return to Message Board

Johaana Christina Rekkerse
Posted by G Gerber on 2002/12/04

Ek is op soek na inligting oor Johanna Christine Rekkerse. Sy was die moeder van Johannes Abraham Gerber * c. 1760 In sy testament skryf J A Gerber die van as Rikkerse, sy was ook die vermoedelik die moeder van twee seuns by Johann Dotts en was getroud met Assuerus Pieterse by wie sy n hele aantal kinders gehad het. Sy is in 1848 oorlede en die sterfte is aangegee deur Pieter Pieterse en die van word toe as Rikkert aangegee.