Return to Message Board

Du plessis familie
Posted by Dawie du Plessis on 2002/08/02

Dag! Ek soek help met my geskiedenis. My een grootjie was Christoffel Petrus Andries du Plessis en sy vrou was Anna Maria Fouche. Hy geb. 1881 sy 1879. Sy sterf 1909 hy 1938. Hulle kinders was DP (1906) en EB 1907.